Numeri 27:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Toe het Jehovah vir Moses gesê: “Gaan op teen die berg in Abaʹrim+ en kyk na die land wat ek aan die Israeliete sal gee.+ Deuteronomium 32:48, 49 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 48 Jehovah het op daardie selfde dag vir Moses gesê: 49 “Klim op teen die berg Nebo+ in die Abaʹrim-berge,+ wat in die land Moab is en wat op Jeʹrigo uitkyk, en kyk na die land Kanaän, wat ek aan die Israeliete as ’n besitting gee.+
12 Toe het Jehovah vir Moses gesê: “Gaan op teen die berg in Abaʹrim+ en kyk na die land wat ek aan die Israeliete sal gee.+
48 Jehovah het op daardie selfde dag vir Moses gesê: 49 “Klim op teen die berg Nebo+ in die Abaʹrim-berge,+ wat in die land Moab is en wat op Jeʹrigo uitkyk, en kyk na die land Kanaän, wat ek aan die Israeliete as ’n besitting gee.+