Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 49:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Mag hulle woede vervloek wees, want dit is wreed, en ook hulle humeur, want dit is intens.+ Laat ek hulle in Jakob versprei, en laat ek hulle in Israel verstrooi.+

  • Deuteronomium 18:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 “Die Levitiese priesters, ja, die hele stam van Levi, sal nie ’n deel of ’n erfdeel saam met Israel ontvang nie. Hulle sal eet van die vuuroffers van Jehovah, wat sy erfdeel is.+

  • Josua 14:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Die nakomelinge van Josef is as twee stamme beskou,+ Manasʹse en Eʹfraim,+ maar die Leviete het nie ’n deel van die land ontvang nie, behalwe stede+ om in te woon en weivelde vir hulle vee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel