Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 13:14, 15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Nadat Lot weggegaan het, het Jehovah vir Abram gesê: “Kyk asseblief na die land om jou, na die noorde en die suide, na die ooste en die weste, 15 want die hele land wat jy sien, sal ek aan jou en jou nageslag* gee as ’n permanente besitting.+

  • Genesis 26:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Woon as ’n vreemdeling in hierdie land,+ en ek sal met jou wees en jou seën, want aan jou en aan jou nageslag* sal ek al hierdie lande gee,+ en ek sal die eed nakom wat ek vir jou pa, Abraham, gesweer het:+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel