Eksodus 33:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Sodra Moses in die tent ingegaan het, het die wolkkolom+ afgekom en by die ingang van die tent gaan staan terwyl God met Moses gepraat het.+ Numeri 12:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 En Jehovah het in die wolkkolom neergedaal+ en by die ingang van die tent gaan staan en Aäron en Mirjam geroep. Hulle het albei nader gegaan. Deuteronomium 31:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Toe het Jehovah by die tent in die wolkkolom verskyn, en die wolkkolom het by die ingang van die tent gaan staan.+
9 Sodra Moses in die tent ingegaan het, het die wolkkolom+ afgekom en by die ingang van die tent gaan staan terwyl God met Moses gepraat het.+
5 En Jehovah het in die wolkkolom neergedaal+ en by die ingang van die tent gaan staan en Aäron en Mirjam geroep. Hulle het albei nader gegaan.
15 Toe het Jehovah by die tent in die wolkkolom verskyn, en die wolkkolom het by die ingang van die tent gaan staan.+