17 Ek sal julle verwerp, en julle sal deur julle vyande verslaan word.+ Julle sal vertrap word deur dié wat julle haat,+ en julle sal vlug sonder dat enigiemand julle agternasit.+
42 Maar Jehovah het vir my gesê: ‘Sê vir hulle: “Julle moenie opgaan en veg nie, want ek sal nie met julle wees nie.+ As julle gaan, sal julle deur julle vyande verslaan word.”’