Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 15:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Toe het God vir Abram gesê om buitentoe te gaan, en hy het vir hom gesê: “Kyk asseblief op na die hemel en tel die sterre, as jy kan.” Toe het hy vir hom gesê: “So sal jou nageslag* word.”+

  • Eksodus 38:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Die halfsikkel vir elke geregistreerde man was die helfte van ’n sikkel volgens die standaardsikkel van die heiligdom.* Altesaam 603 550+ mans van 20 jaar en ouer+ is geregistreer.

  • Numeri 1:46
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 46 en al die mans wat geregistreer is, was altesaam 603 550.+

  • Numeri 14:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 In hierdie wildernis sal julle lyke val,+ ja, almal van julle wat 20 jaar en ouer is en wat geregistreer is, almal wat teen my gekla het.+

  • Numeri 26:51
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 51 Die aantal geregistreerdes van die Israeliete was altesaam 601 730.+

  • Numeri 26:64
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 64 Maar daar was niemand onder hulle wat deur Moses en die priester Aäron geregistreer is toe die sensus van die Israeliete voorheen in die wildernis Siʹnai opgeneem is nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel