17 sal ek jou beslis seën en jou nageslag* beslis vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sandkorrels op die strand.+ En jou nageslag* sal die stede* van sy vyande in besit neem.+
18 Al was daar nie meer hoop nie, het hy tog op grond van hoop geloof gehad dat hy die vader van baie nasies sou word, volgens wat gesê is: “So sal jou nageslag* wees.”+
12 Daarom is daar uit een man wat so goed as dood was,+ kinders gebore+ wat so baie soos die sterre van die hemel en so ontelbaar soos die sand op die strand is.+