27 Want ek weet goed dat julle opstandig+ en hardkoppig+ is. As julle so opstandig teen Jehovah is terwyl ek nog lewe en by julle is, hoeveel opstandiger sal julle dan nie ná my dood wees nie!
19 Maar wanneer die rigter gesterf het, het hulle nog goddeloser opgetree as hulle vaders deur ander gode te volg, hulle te dien en voor hulle neer te buig.+ Hulle wou nie hulle gebruike laat staan en ophou met hulle hardkoppigheid nie.