Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Vrees en angs sal hulle oorval.+

      Weens die grootheid van u arm sal hulle so bewegingloos wees soos ’n klip,

      totdat u volk verbytrek, o Jehovah,

      totdat die volk wat u voortgebring het,+ verbytrek.+

  • Deuteronomium 11:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Julle weet dat ek vandag met julle praat, nie met julle kinders nie. Hulle het nie die dissipline van Jehovah julle God,+ sy grootheid,+ sy magtige hand+ en sy uitgestrekte arm geken of gesien nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel