34 Die uitlander wat by julle woon, moet vir julle soos ’n mede-Israeliet word.+ Julle moet hom liefhê soos julleself, want julle het as uitlanders in Egipte gewoon.+ Ek is Jehovah julle God.
22 “‘Dieselfde regterlike bevel moet vir julle geld – vir ’n uitlander wat onder julle woon sowel as vir ’n gebore Israeliet,+ want ek is Jehovah julle God.’”