Josua 24:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Ek het vir julle ’n land gegee waarvoor julle nie hard gewerk het nie en stede wat julle nie gebou het nie,+ en julle het daarin gaan woon. Julle eet van wingerde en olyfboorde wat julle nie geplant het nie.’+ Psalm 105:44 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 44 Hy het die lande van nasies aan hulle gegee.+ Hulle het geërf wat ander volke hard gewerk het om voort te bring,+
13 Ek het vir julle ’n land gegee waarvoor julle nie hard gewerk het nie en stede wat julle nie gebou het nie,+ en julle het daarin gaan woon. Julle eet van wingerde en olyfboorde wat julle nie geplant het nie.’+
44 Hy het die lande van nasies aan hulle gegee.+ Hulle het geërf wat ander volke hard gewerk het om voort te bring,+