Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 17:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Die volk het dus met Moses begin stry+ en gesê: “Gee vir ons water om te drink.” Maar Moses het vir hulle gesê: “Hoekom stry julle met my? Hoekom hou julle aan om Jehovah te toets?”+

  • Eksodus 17:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Hy het die plek toe Massa*+ en Meʹriba*+ genoem weens die stryery van die Israeliete en omdat hulle Jehovah getoets het+ deur te sê: “Is Jehovah met ons of nie?”

  • Psalm 95:8, 9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 moet julle nie julle hart verhard soos by Meʹriba* nie,+

      soos op die dag van Massa* in die wildernis,+

       9 toe julle voorvaders my getoets het nie.+

      Hulle het my uitgedaag, al het hulle my werke gesien.+

  • Hebreërs 3:8, 9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 moet julle nie julle harte verhard soos die keer toe julle my bitter kwaad gemaak het, soos op die dag toe julle my in die wildernis getoets het nie.+ 9 Daar het julle voorvaders my getoets en uitgedaag, al het hulle 40 jaar lank my werke gesien.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel