Eksodus 23:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Julle mag nie voor hulle gode neerbuig of oorreed word om hulle te dien nie, en julle mag nie hulle gebruike navolg nie.+ Julle moet hulle afgode eerder vernietig en hulle heilige pilare stukkend breek.+ Eksodus 34:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Maar julle moet hulle altare afbreek, hulle heilige pilare stukkend breek en hulle heilige pale* afkap.+
24 Julle mag nie voor hulle gode neerbuig of oorreed word om hulle te dien nie, en julle mag nie hulle gebruike navolg nie.+ Julle moet hulle afgode eerder vernietig en hulle heilige pilare stukkend breek.+
13 Maar julle moet hulle altare afbreek, hulle heilige pilare stukkend breek en hulle heilige pale* afkap.+