Levitikus 19:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “Sê vir die hele gemeenskap van Israel: ‘Julle moet heilig wees, want ek, Jehovah julle God, is heilig.+ Levitikus 20:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Julle moet vir my heilig wees, want ek, Jehovah, is heilig,+ en ek sonder julle van die volke af om myne te word.+ Deuteronomium 28:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Jehovah sal julle ’n heilige volk vir hom maak,+ net soos hy vir julle gesweer het,+ omdat julle aanhou om die gebooie van Jehovah julle God te gehoorsaam en sy weë te volg. 1 Petrus 1:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Maar word ook heilig in al julle gedrag,+ soos die Heilige wat julle geroep het,
2 “Sê vir die hele gemeenskap van Israel: ‘Julle moet heilig wees, want ek, Jehovah julle God, is heilig.+
26 Julle moet vir my heilig wees, want ek, Jehovah, is heilig,+ en ek sonder julle van die volke af om myne te word.+
9 Jehovah sal julle ’n heilige volk vir hom maak,+ net soos hy vir julle gesweer het,+ omdat julle aanhou om die gebooie van Jehovah julle God te gehoorsaam en sy weë te volg.