Handelinge 20:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 Ek het in alles vir julle gewys dat julle deur hard te werk+ die swakkes moet help en die woorde van die Here Jesus moet onthou, toe hy self gesê het: ‘Dit maak ’n mens gelukkiger om te gee+ as om te ontvang.’” 2 Korintiërs 9:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Laat elkeen gee net soos hy in sy hart besluit het, nie teësinnig of omdat hy gedwing word nie,+ want God is lief vir iemand wat met vreugde gee.+ 1 Timoteus 6:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Sê vir hulle om goed te doen, om ryk te wees in goeie werke, om vrygewig te wees, bereid om te deel.+ Hebreërs 13:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 En moet ook nie vergeet om goed te doen en om wat jy het, met ander te deel nie,+ want sulke offerandes maak God bly.+
35 Ek het in alles vir julle gewys dat julle deur hard te werk+ die swakkes moet help en die woorde van die Here Jesus moet onthou, toe hy self gesê het: ‘Dit maak ’n mens gelukkiger om te gee+ as om te ontvang.’”
7 Laat elkeen gee net soos hy in sy hart besluit het, nie teësinnig of omdat hy gedwing word nie,+ want God is lief vir iemand wat met vreugde gee.+
18 Sê vir hulle om goed te doen, om ryk te wees in goeie werke, om vrygewig te wees, bereid om te deel.+
16 En moet ook nie vergeet om goed te doen en om wat jy het, met ander te deel nie,+ want sulke offerandes maak God bly.+