24 Julle mag nie voor hulle gode neerbuig of oorreed word om hulle te dien nie, en julle mag nie hulle gebruike navolg nie.+ Julle moet hulle afgode eerder vernietig en hulle heilige pilare stukkend breek.+
26“‘Julle mag nie vir julle waardelose gode maak nie,+ en julle mag nie vir julle ’n beeld+ of ’n heilige pilaar oprig nie, en julle mag nie ’n klipfiguur+ in julle land sit om daarvoor neer te buig nie,+ want ek is Jehovah julle God.
3 Julle moet hulle altare afbreek, hulle heilige pilare stukkend breek,+ hulle heilige pale* met vuur verbrand en die beelde van hulle gode afkap+ en sodoende die name van hulle gode uit daardie plek laat verdwyn.+