Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 8:47
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 47 en hulle dan tot besinning kom in die land waarheen hulle as gevangenes weggeneem is+ en hulle na u terugkeer+ en u om genade smeek in die land van hulle vyande+ en sê: ‘Ons het gesondig en verkeerd gedoen, ons het goddeloos opgetree,’+

  • Nehemia 1:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Maar as julle na my terugkeer en my gebooie onderhou en gehoorsaam, sal ek julle bymekaarmaak,+ al is julle tot aan die einde van die hemel verstrooi, en ek sal julle na die plek toe bring wat ek vir my naam uitgekies het.’+

  • Esegiël 18:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Wanneer hy dit besef en ophou met al sy verkeerde dade, sal hy beslis bly lewe. Hy sal nie sterf nie.

  • Joël 2:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Skeur julle harte+ en nie julle klere nie,+

      en keer terug na Jehovah julle God.

      Want hy betoon medelye* en is genadig, word nie gou kwaad nie+ en is vol lojale liefde.+

      En hy sal oorweeg of hy die rampspoed wel sal bring.*

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel