Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Jehovah sal julle onder die volke verstrooi,+ en net ’n paar van julle sal bly lewe+ onder die nasies waarheen Jehovah julle sal verdryf.

  • Deuteronomium 4:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 “As julle Jehovah julle God van daar af soek, as julle met julle hele hart en julle hele siel* na hom soek,+ sal julle hom beslis ook vind.+

  • 2 Kronieke 33:12, 13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Toe dit so sleg met hom gegaan het, het hy Jehovah sy God om genade gesmeek,* en hy het nederig berou getoon voor die God van sy voorvaders. 13 Hy het tot God bly bid, en sy smeekgebed het God diep geraak. God het sy versoek om genade gehoor en hom weer koning in Jerusalem laat word.+ Toe het Manasʹse geweet dat Jehovah die ware God is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel