Josua 13:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Josua was al baie oud.+ Toe het Jehovah vir hom gesê: “Jy is nou al baie oud, maar ’n groot deel van die land moet nog in besit geneem* word. Josua 13:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 al die inwoners van die bergstreek, van die Liʹbanon+ af tot by Misʹrefot-Maʹim,+ en al die Sidoniërs.+ Ek sal hulle voor die Israeliete uit verdryf.+ Jy moet dit net aan Israel as ’n erfdeel toewys, net soos ek jou beveel het.+
13 Josua was al baie oud.+ Toe het Jehovah vir hom gesê: “Jy is nou al baie oud, maar ’n groot deel van die land moet nog in besit geneem* word.
6 al die inwoners van die bergstreek, van die Liʹbanon+ af tot by Misʹrefot-Maʹim,+ en al die Sidoniërs.+ Ek sal hulle voor die Israeliete uit verdryf.+ Jy moet dit net aan Israel as ’n erfdeel toewys, net soos ek jou beveel het.+