Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 26:55
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 55 Maar die land moet deur die lot verdeel word.+ Hulle moet hulle erfdeel ontvang volgens die name van die stamme van hulle vaders.

  • Numeri 33:54
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 54 Julle moet die land deur die lot verdeel+ as ’n besitting onder julle families. Julle moet die erfdeel van die groter groepe groter maak en die erfdeel van die kleiner groepe kleiner maak.+ Elkeen se erfdeel sal wees waar die lot vir hom val. Julle sal julle eiendom as ’n erfdeel volgens die stamme van julle vaders ontvang.+

  • Spreuke 16:33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 Die lot word in die skoot gewerp,+

      maar elke besluit daardeur kom van Jehovah af.+

  • Handelinge 13:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Nadat hy sewe nasies in die land Kanaän vernietig het, het hy hulle land as ’n erfdeel aan ons voorvaders gegee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel