-
Deuteronomium 7:1Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 “Wanneer Jehovah julle God julle in die land inbring waarheen julle op pad is en wat julle in besit sal neem,+ sal hy groot nasies voor julle uit verdryf:+ die Hetiete, die Girgasiete, die Amoriete,+ die Kanaäniete, die Perissiete, die Hewiete en die Jebusiete,+ sewe nasies wat groter en magtiger is as julle.+
-
-
Josua 14:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Dit is wat die Israeliete as ’n erfdeel in die land Kanaän geneem het, wat die priester Eleaʹsar en Josua, die seun van Nun, en die hoofde van die vaderhuise van die stamme van Israel as ’n erfdeel aan hulle gegee het.+ 2 Hulle erfdeel is deur middel van die lot toegewys,+ net soos Jehovah die nege en ’n half stamme deur Moses beveel het.+
-