Deuteronomium 10:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Daarom het Levi nie ’n deel of ’n erfdeel saam met sy broers ontvang nie. Jehovah is sy erfdeel, net soos Jehovah julle God vir hom gesê het.+ Josua 13:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Dit was net die stam van die Leviete wat nie ’n erfdeel by hom ontvang het nie.+ Die vuuroffers van Jehovah, die God van Israel, is hulle erfdeel,+ net soos hy hulle belowe het.+
9 Daarom het Levi nie ’n deel of ’n erfdeel saam met sy broers ontvang nie. Jehovah is sy erfdeel, net soos Jehovah julle God vir hom gesê het.+
14 Dit was net die stam van die Leviete wat nie ’n erfdeel by hom ontvang het nie.+ Die vuuroffers van Jehovah, die God van Israel, is hulle erfdeel,+ net soos hy hulle belowe het.+