Deuteronomium 10:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Daarom het Levi nie ’n deel of ’n erfdeel saam met sy broers ontvang nie. Jehovah is sy erfdeel, net soos Jehovah julle God vir hom gesê het.+ Deuteronomium 18:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 “Die Levitiese priesters, ja, die hele stam van Levi, sal nie ’n deel of ’n erfdeel saam met Israel ontvang nie. Hulle sal eet van die vuuroffers van Jehovah, wat sy erfdeel is.+
9 Daarom het Levi nie ’n deel of ’n erfdeel saam met sy broers ontvang nie. Jehovah is sy erfdeel, net soos Jehovah julle God vir hom gesê het.+
18 “Die Levitiese priesters, ja, die hele stam van Levi, sal nie ’n deel of ’n erfdeel saam met Israel ontvang nie. Hulle sal eet van die vuuroffers van Jehovah, wat sy erfdeel is.+