Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 12:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Jefta, die Gileadiet, het ses jaar lank as rigter oor Israel gedien. Toe het Jefta gesterf, en hy is in sy stad in Giʹlead begrawe.

  • 1 Samuel 12:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Toe het Jehovah Jerubʹbaäl,+ Bedan, Jefta+ en Samuel+ gestuur en julle uit die hand van julle vyande rondom julle gered, sodat julle in veiligheid kon woon.+

  • Hebreërs 11:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 En wat sal ek nog sê? Want daar is nie genoeg tyd vir my om nog te vertel van Giʹdeon,+ Barak,+ Simson,+ Jefta,+ Dawid+ sowel as Samuel+ en die ander profete nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel