Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 33:55
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 55 “‘Maar as julle nie die inwoners van die land voor julle uit verdryf nie,+ sal dié wat julle laat oorbly, soos iets word wat julle oë irriteer en soos dorings in julle sye, en hulle sal dit vir julle moeilik maak in die land waarin julle sal woon.+

  • Deuteronomium 8:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Dink aan die lang pad waarlangs Jehovah julle God julle hierdie 40 jaar in die wildernis laat loop+ het om julle nederigheid te leer en om julle te toets+ sodat hy kan weet wat in julle hart is,+ of julle sy gebooie sal gehoorsaam of nie.

  • Josua 23:12, 13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 “Maar as julle sou omdraai en julle verbind aan wat oorbly van hierdie nasies+ en julle met hulle ondertrou*+ en met hulle assosieer, 13 moet julle beslis weet dat Jehovah julle God nie sal aanhou om hierdie nasies ter wille van julle te verdryf nie.+ Hulle sal vir julle ’n vangnet en ’n strik word, sweepslae op julle rug+ en dorings in julle oë, totdat julle verdwyn het uit hierdie goeie land wat Jehovah julle God aan julle gegee het.

  • Rigters 3:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Deur middel van hulle is Israel getoets om vas te stel of Israel gehoorsaam sou wees aan Jehovah se gebooie wat hy deur Moses aan hulle vaders gegee het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel