1 Samuel 25:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Die man se naam was Nabal,+ en sy vrou se naam was Abiʹgail.+ Die vrou was verstandig en pragtig, maar haar man, ’n Kalebiet,+ was wreed en onbeskof.+
3 Die man se naam was Nabal,+ en sy vrou se naam was Abiʹgail.+ Die vrou was verstandig en pragtig, maar haar man, ’n Kalebiet,+ was wreed en onbeskof.+