Josua 13:1, 2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Josua was al baie oud.+ Toe het Jehovah vir hom gesê: “Jy is nou al baie oud, maar ’n groot deel van die land moet nog in besit geneem* word. 2 Dít is die gebied wat nog oorbly:+ al die gebiede van die Filistyne en van die Gesuriete+
13 Josua was al baie oud.+ Toe het Jehovah vir hom gesê: “Jy is nou al baie oud, maar ’n groot deel van die land moet nog in besit geneem* word. 2 Dít is die gebied wat nog oorbly:+ al die gebiede van die Filistyne en van die Gesuriete+