Eksodus 14:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Moses het toe sy hand oor die see uitgesteek,+ en Jehovah het die hele nag ’n sterk oostewind laat waai om die see terug te dryf, wat die seebodem in droë grond laat verander het.+ En die waters is in twee verdeel.+ Psalm 106:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Hy het die Rooisee bestraf, en dit het opgedroog. Hy het hulle deur die dieptes daarvan gelei, asof deur ’n woestyn.*+ Psalm 114:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Die see het dit gesien en gevlug.+ Die Jordaanrivier het teruggedraai.+
21 Moses het toe sy hand oor die see uitgesteek,+ en Jehovah het die hele nag ’n sterk oostewind laat waai om die see terug te dryf, wat die seebodem in droë grond laat verander het.+ En die waters is in twee verdeel.+
9 Hy het die Rooisee bestraf, en dit het opgedroog. Hy het hulle deur die dieptes daarvan gelei, asof deur ’n woestyn.*+