-
2 Samuel 7:19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 En asof dit nie genoeg is nie, o Soewereine Heer Jehovah, sê u ook nog dat die huis van u kneg tot in die verre toekoms sal bly bestaan, en dit is wet vir die hele mensdom, o Soewereine Heer Jehovah.
-