Genesis 15:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Op daardie dag het Jehovah ’n verbond met Abram gemaak+ en gesê: “Aan jou nageslag* sal ek hierdie land gee,+ van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:+ Numeri 34:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Die grens moet by Asmon van rigting verander en moet tot by die Vallei* van Egipte strek, en die eindpunt daarvan moet by die See* wees.+ Numeri 34:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Van die berg Hor af moet die grens tot by Lebo-Hamat* gaan,+ en die eindpunt van die grens moet by Sedad wees.+
18 Op daardie dag het Jehovah ’n verbond met Abram gemaak+ en gesê: “Aan jou nageslag* sal ek hierdie land gee,+ van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:+
5 Die grens moet by Asmon van rigting verander en moet tot by die Vallei* van Egipte strek, en die eindpunt daarvan moet by die See* wees.+
8 Van die berg Hor af moet die grens tot by Lebo-Hamat* gaan,+ en die eindpunt van die grens moet by Sedad wees.+