Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 2:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Die Israeliete het begin doen wat sleg is in Jehovah se oë en het die Baäls gedien.*+

  • Rigters 10:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Toe het die Israeliete weer gedoen wat sleg is in Jehovah se oë,+ en hulle het die Baäls,+ die Astoʹret-beelde, die gode van Aram,* die gode van Sidon, die gode van Moab,+ die gode van die Ammoniete+ en die gode van die Filistyne+ begin dien. Hulle het Jehovah verlaat en opgehou om hom te dien.

  • 2 Konings 10:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Roep dus al die profete van Baäl,+ al sy aanbidders en al sy priesters+ na my toe. Maak seker dat almal kom, want ek wil ’n groot offerande aan Baäl offer. Elkeen wat nie daar is nie, sal doodgemaak word.” Maar Jehu het slinks opgetree om die aanbidders van Baäl te vernietig.

  • 2 Konings 17:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Hulle het al die gebooie van Jehovah hulle God bly ignoreer. Hulle het metaalbeelde van twee kalwers+ en ’n heilige paal*+ gemaak, en hulle het voor die hele leërmag van die hemel+ neergebuig en Baäl gedien.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel