-
2 Kronieke 34:6, 7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 En in die stede van Manasʹse, Eʹfraim,+ Siʹmeon en tot by Nafʹtali en in die verwoeste plekke om hulle 7 het hy die altare afgebreek en die heilige pale* en die beelde+ fyngemaal totdat dit poeier was, en hy het al die reukwerkstaanders in die hele land van Israel afgekap.+ Daarna het hy na Jerusalem teruggekeer.
-