19 Josiʹa het ook al die huise van aanbidding verwyder wat op die offerhoogtes in die stede van Samariʹa+ was, wat die konings van Israel gebou het en wat God aanstoot gegee het. Hy het dieselfde met hulle gedoen as wat hy in Bet-El gedoen het.+
30Hiskiʹa het ’n boodskap aan die hele Israel+ en Juda gestuur – hy het selfs briewe aan Eʹfraim en Manasʹse+ geskryf – om te sê dat hulle na die huis van Jehovah in Jerusalem moet gaan om die Pasga vir Jehovah, die God van Israel, te hou.+