25 Wat die woonplekke en hulle velde betref, party van die mense van Juda het in Kirjat-Arba+ en sy afhanklike dorpe gewoon, in Dibon en sy afhanklike dorpe, in Jekabʹseël+ en sy dorpies, 26 in Jeʹsua, in Moʹlada,+ in Bet-Pelet,+ 27 in Hasar-Sual,+ in Berseʹba en sy afhanklike dorpe,