Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 1:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Wees moedig en sterk,+ want jy sal hierdie volk die land laat erf wat ek aan hulle voorvaders met ’n eed belowe het om aan hulle te gee.+

  • Josua 1:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Ek beveel jou weer eens: Wees moedig en sterk. Moenie bang wees of vrees nie, want Jehovah jou God is met jou waar jy ook al gaan.”+

  • 1 Kronieke 28:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Toe het Dawid vir sy seun Salomo gesê: “Wees moedig en sterk, en begin met die werk. Moenie bang wees of vrees nie, want Jehovah God, my God, is met jou.+ Hy sal jou nie in die steek laat of jou verlaat nie,+ maar hy sal met jou wees totdat al die werk in verband met Jehovah se huis klaar is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel