Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 “Ek sal julle grens vasstel van die Rooisee af tot by die see van die Filistyne en van die wildernis af tot by die Rivier,*+ want ek sal die inwoners van die land in julle hand gee, en julle sal hulle voor julle uit verdryf.+

  • 1 Konings 4:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Salomo het regeer oor al die koninkryke van die Rivier*+ af tot by die land van die Filistyne en tot by die grens van Egipte. Hulle het skatting* betaal en het Salomo al die dae van sy lewe gedien.+

  • Psalm 2:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Vra my, en ek sal nasies as jou erfdeel gee,

      en die eindes van die aarde as jou besitting.+

  • Psalm 22:27, 28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Die hele aarde sal Jehovah onthou en na hom terugkeer.

      Al die families van die nasies sal voor u neerbuig.+

      28 Want die koningskap behoort aan Jehovah.+

      Hy regeer oor die nasies.

  • Daniël 2:35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 Toe is die yster, die klei, die koper, die silwer en die goud alles saam verpletter, en dit het soos kaf op die dorsvloer in die somer geword, en die wind het dit weggewaai sodat geen spoor daarvan gevind kon word nie. Maar die klip wat die beeld getref het, het ’n groot berg geword, en dit het die hele aarde gevul.

  • Sagaria 9:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Ek sal die strydwa uit Eʹfraim wegneem,

      en die perd uit Jerusalem.

      Die boog sal weggeneem word.

      En hy sal vrede aan die nasies verkondig.+

      Sy heerskappy sal van see tot see

      en van die Rivier* tot aan die eindes van die aarde wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel