Jeremia 20:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 U het my geflous, o Jehovah, en ek is geflous. U het u krag teen my gebruik, en u het die oorhand oor my gekry.+ Ek het die hele dag ’n bespotting geword. Almal bespot my.+
7 U het my geflous, o Jehovah, en ek is geflous. U het u krag teen my gebruik, en u het die oorhand oor my gekry.+ Ek het die hele dag ’n bespotting geword. Almal bespot my.+