Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Ek sal julle stede aan die swaard oorgee+ en julle heiligdomme verlate plekke maak, en ek sal nie die aangename* geure van julle offerandes ruik nie.

  • Deuteronomium 28:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Jehovah sal maak dat julle voor julle vyande verslaan word.+ Julle sal hulle vanuit een rigting aanval, maar julle sal in sewe verskillende rigtings van hulle af wegvlug. En julle sal iets skokkends vir al die koninkryke van die aarde word.+

  • Psalm 79:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Hulle het die lyke van u knegte aan die voëls van die hemel as voedsel gegee,

      en die vlees van u lojales aan die wilde diere van die aarde.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel