1 Samuel 2:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 As ’n mens teen ’n ander mens sondig, kan iemand vir hom by Jehovah pleit,* maar as ’n mens teen Jehovah sondig,+ wie kan dan vir hom bid?” Hulle het egter geweier om na hulle pa te luister, want Jehovah het besluit om hulle dood te maak.+ Spreuke 29:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 ’n Man wat hardkoppig bly nadat hy herhaaldelik tereggewys is,+sal skielik tot ’n val kom en geen hoop op genesing hê nie.+
25 As ’n mens teen ’n ander mens sondig, kan iemand vir hom by Jehovah pleit,* maar as ’n mens teen Jehovah sondig,+ wie kan dan vir hom bid?” Hulle het egter geweier om na hulle pa te luister, want Jehovah het besluit om hulle dood te maak.+
29 ’n Man wat hardkoppig bly nadat hy herhaaldelik tereggewys is,+sal skielik tot ’n val kom en geen hoop op genesing hê nie.+