Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 14:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Hy het vir Juda gesê: “Laat ons hierdie stede bou en dit versterk met mure en torings,+ poorte* en grendels. Want die land behoort nog aan ons omdat ons Jehovah ons God dien. Ons dien hom, en hy het ons rus gegee van al ons vyande om ons.” En hulle bouwerk was suksesvol.+

  • Psalm 1:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Maar hy vind vreugde in die wet van Jehovah,+

      en dag en nag lees hy Sy wet en dink hy daaroor na.*+

       3 Hy sal soos ’n boom wees wat by waterstrome geplant is,

      ’n boom wat vrugte op die regte tyd gee,

      waarvan die blare nie verlep nie.

      Alles wat hy doen, sal suksesvol wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel