2 Kronieke 30:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Hiskiʹa het ’n boodskap aan die hele Israel+ en Juda gestuur – hy het selfs briewe aan Eʹfraim en Manasʹse+ geskryf – om te sê dat hulle na die huis van Jehovah in Jerusalem moet gaan om die Pasga vir Jehovah, die God van Israel, te hou.+
30 Hiskiʹa het ’n boodskap aan die hele Israel+ en Juda gestuur – hy het selfs briewe aan Eʹfraim en Manasʹse+ geskryf – om te sê dat hulle na die huis van Jehovah in Jerusalem moet gaan om die Pasga vir Jehovah, die God van Israel, te hou.+