-
Jeremia 33:10, 11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 “Dít is wat Jehovah sê: ‘In hierdie plek wat julle sal sê ’n wildernis sonder mens of vee is, dit wil sê in die stede van Juda en in die strate van Jerusalem wat verlate en sonder mens of inwoner of vee is, sal die volgende weer gehoor word: 11 die uitroepe van vreugde en die geluid van blydskap,+ die stem van die bruidegom en die stem van die bruid, die stem van dié wat sê: “Dank Jehovah van die leërmagte, want Jehovah is goed.+ Sy lojale liefde duur vir ewig!”’+
“‘Hulle sal dankoffers na die huis van Jehovah bring,+ want ek sal die gevangenes van die land terugbring, soos aan die begin,’ sê Jehovah.”
-