-
Haggai 1:14, 15Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Jehovah het Serubbaʹbel, die seun van Sealʹtiël, die goewerneur van Juda,+ en Josua,+ die seun van Joʹsadak, die hoëpriester, en die res van die volk toe beweeg+ om aan die huis van Jehovah van die leërmagte, hulle God, te begin werk.+ 15 Dit was op die 24ste dag van die sesde maand in die tweede jaar van koning Darius.+
-