8 Koning Kores van Persië het Mitʹredat, die skatmeester, aangestel om dit uit te bring en ’n lys daarvan te maak vir Sesʹbassar,*+ die hoofman van Juda.
11 Daar was altesaam 5 400 voorwerpe van goud en van silwer. Sesʹbassar het dit alles saamgebring toe die ballinge*+ uit Babilon na Jerusalem gebring is.
14 Jehovah het Serubbaʹbel, die seun van Sealʹtiël, die goewerneur van Juda,+ en Josua,+ die seun van Joʹsadak, die hoëpriester, en die res van die volk toe beweeg+ om aan die huis van Jehovah van die leërmagte, hulle God, te begin werk.+