Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 12:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 “Hierdie maand sal vir julle die begin van die maande wees, die eerste maand van die jaar.+

  • Eksodus 12:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 “‘Julle moet hierdie dag herdenk, en julle moet in al julle geslagte ’n fees vir Jehovah vier op hierdie dag. Dit is ’n permanente wetsbepaling dat julle hierdie dag vier.

  • Levitikus 23:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 In die eerste maand, op die 14de dag van die maand,+ wanneer dit skemer word,* is die Pasga+ vir Jehovah.

  • Deuteronomium 16:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 “Onthou die maand Abib,* en vier die Pasga vir Jehovah julle God,+ want in die maand Abib het Jehovah julle God julle in die nag uit Egipte uitgelei.+

  • Ester 3:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 In die eerste maand, die maand Nisan,* in die 12de jaar+ van koning Ahasʹveros, het hulle die pur+ (dit wil sê die lot) voor Haman gewerp om die dag en die maand vas te stel, en dit het op die 12de maand, dit wil sê Adar,*+ geval.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel