Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 15:16, 17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Dawid het toe vir die hoofde van die Leviete gesê om hulle broers, die sangers, aan te stel om met vreugde te sing, onder begeleiding van musiekinstrumente: harpe,+ ander snaarinstrumente en simbale.+

      17 Toe het die Leviete Heman,+ die seun van Joël, aangestel, en van sy broers:+ Asaf, die seun van Beregʹja, en van hulle broers, die Merariete: Etan,+ die seun van Kusaʹja.

  • Nehemia 11:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 En hier volg die name van die hoofde van die provinsie* wat in Jerusalem gewoon het. (Die res van Israel, die priesters, die Leviete, die tempelknegte*+ en die seuns van die knegte van Salomo+ het in die ander stede van Juda gewoon, elkeen op sy eie grond in sy eie stad.+

  • Nehemia 11:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 en Mattanʹja,+ die seun van Miga, die seun van Sabdi, die seun van Asaf,+ die leier van die sangers, wat die lofprysing gedurende die gebed gelei het,+ en Bakbukʹja, die tweede onder sy broers, en Abda, die seun van Samʹmua, die seun van Galal, die seun van Jeduʹtun.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel