Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 14:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Maar julle moenie in opstand kom teen Jehovah nie, en julle moenie bang wees vir die mense van die land nie,+ want ons sal hulle verslind. Hulle beskerming is van hulle af weggeneem, en Jehovah is met ons.+ Moenie vir hulle bang wees nie.”

  • Deuteronomium 20:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Hy moet vir hulle sê: ‘Luister, o Israel, julle gaan nou teen julle vyande veg. Moenie moed verloor nie. Moenie bang wees of vrees of vir hulle bewe nie,

  • Josua 1:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Ek beveel jou weer eens: Wees moedig en sterk. Moenie bang wees of vrees nie, want Jehovah jou God is met jou waar jy ook al gaan.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel