26 En die tempelknegte*+ wat in Ofel gewoon het,+ het herstelwerk gedoen tot oorkant die Waterpoort+ aan die oostekant en tot by die toring wat uitsteek.
8Die hele volk het toe soos een man bymekaargekom op die openbare plein wat voor die Waterpoort+ was, en hulle het vir Esra+ die kopiis* gesê om die boek van die Wet van Moses,+ wat Jehovah aan Israel gegee het, te bring.+
3 En hy het van dagbreek af tot die middag toe voor die openbare plein wat voor die Waterpoort was, daaruit voorgelees+ vir die mans, die vrouens en almal wat kon verstaan, en die volk het aandagtig na die Wetboek geluister.+