Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 13:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Jehovah het voor hulle uit gegaan, in die dag in ’n wolkkolom om hulle op die pad te lei+ en in die nag in ’n vuurkolom om vir hulle lig te gee, sodat hulle in die dag en in die nag kon reis.+

  • Eksodus 14:19, 20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Toe het die engel van die ware God+ wat voor die kamp van Israel uit gegaan het, wegbeweeg en na die agterkant van die kamp gegaan. Die wolkkolom wat voor hulle was, het agter hulle gaan staan.+ 20 So het dit tussen die kamp van die Egiptenare en die kamp van Israel in beweeg.+ Aan die een kant was dit ’n donker wolk, en aan die ander kant het dit lig voorsien in die nag.+ Die hele nag deur het die een kamp dus nie naby die ander kamp gekom nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel