-
2 Konings 13:4, 5Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Ná verloop van tyd het Joʹahas Jehovah om genade gesmeek,* en Jehovah het na hom geluister, want hy het gesien hoe die koning van Sirië Israel onderdruk.+ 5 Jehovah het toe vir Israel ’n redder voorsien+ om hulle uit Sirië se greep te bevry. En die Israeliete kon toe weer in hulle huise woon soos voorheen.*
-